Perd oor die maan – Laurinda Hofmeyr

R220.00

Out of stock

Category:

Description

Perd oor die maan (JNS, 1999)

Perd oor die maan sluit toonsettings van ‘n kleurryke verskeidenheid gedigte van onder andere Sheila Cussons, Boerneef, Ingrid Jonker, Olga Kirsch, broer Murray Hofmeyr asook ‘n Uys Krige-vertaling in.

Die maak van hierdie CD was die begin van ‘n lang, vrugbare verbintenis met baskitaarspeler Schalk Joubert en klanktowenaar Jürgen von Wechmar. Dis eenvoudige, rustige musiek wat by ‘n breë gehoor byval vind – van poësie-liefhebbers tot deurwinterde rock & rollers. ‘n Musikale hoogtepunt op die CD is die Springbok Nude Girls –lid, Adriaan Brand, se verwerking vir strykers op die snit Trekeend van R.K.Belcher. Gistraand om dusketyd en Afskeid is op ‘n aantal kompilasie-CD’s ingesluit.

Perd oor die maan (JNS, 1999) (English)

Perd oor die maan includes compositions using a colourful collection of poems among others those of Sheila Cussons, Boerneef, Ingrid Jonker, Olga Kirsch, Laurinda’s brother, Murray Hofmeyr, as well as an Uys Krige translation.

The making of this CD was the start of a long and fruitful association with bass guitarist Schalk Joubert and sound magician Jürgen von Wechmar. It is simple, peaceful music that appeals to a wide audience – ranging from poetry lovers to hardened rock & rollers. A musical highlight on the CD is member of the Springbok Nude Girls, Adriaan Brand’s arrangement for the strings on the track Trekeend from R.K.Belcher. Gistraand om dusketyd and Afskeid are included on a number of compilation CD’s.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Perd oor die maan – Laurinda Hofmeyr”