Boekbekendstelling van Tuisland deur Karin Brynard met Laurinda as gaskunstenaar

13323608_840913629346567_8785739779637253865_o

Jy word hartlik uitgenooi na ‘n unieke aand! Karin Brynard sal in gesprek wees met Hanlie Retief. Met spesiale gaskunstenaar Laurinda Hofmeyr

Datum: Dinsdag, 21 Junie 2016
Plek: Die Boer
Adres: Chenowethstraat 6, Durbanville
Tyd: 18:30 vir 19:00
RSVP voor Vrydag, 17 Junie 2016 by Lorienne Brown op 011 327 3550 of RSVP@penguinrandomhouse.co.za

*Besprekings is noodsaaklik.
Wyn en versnaperings sal bedien word

Vir meer inligtig oor Tuisland, besoek gerus >>http://bit.ly/1TPTz1b