Maandag 14 September, 18:00 vir 18:30 – Studietrust Wes-Kaapse byeenkoms in die Hofmeyrsaal (Kerkstraat 39), Stellenbosch

Moenie hierdie jaarlikse goedvoel-inspuiting mis nie.
Prof Wim de Villiers, nuwe rektor van Stellenbosch Universiteit, lewer vanjaar die Jan M Hofmeyrlesing.
Soos gewoonlik sal ‘n paar van die beurshouers ook aan die woord kom en word daar verslag gedoen oor die afgelope jaar se werksaamhede.
Sop, brood, kaas en wyn word agterna bedien.

RSVP asseblief voor Dinsdag 8 September deur hierdie skakel te volg
Of: Stuur ‘n sms met die word TRUST, u naam en van en aantal gaste na 31022.