CD bestellings

My nuwe CD is nou aanlyn by verskeie platforms, waaronder itunes, beskikbaar. Dit was laasweek die naasgewilde Afrikaanse album op itunes!

Harde kopieë van die CD kan bestel word deur ‘n boodskap op my facebook-kunstenaarsbladsy te skryf. Dit kos R150, posgeld ingesluit.

Die CD word ook by Proteaboekwinkels sowel as by die Pierneefteater (Pretoria) verkoop.

https://itunes.apple.com/za/album/wat-ek-wou-se/id1032972962

SINGLE COVER[1]