Laurinda in Die Burger

“Sy laat jou gedig se hele betekenis verander. Dit vang ’n mens onkant.” Toast Coetzer praat van Laurinda Hofmeyr se toonsetting van sy gedig “Anyway” op haar jongste album Wat ek wou sê.

“Laurinda het die vernuf en talent om woorde wat iemand anders op papier sit ’n lied te laat word. Jy kan dit dan na net soveel meer plekke vat.”

Sewe jaar ná Reis na die suide is Wat ek wou sê by die pas afgelope Oppikoppi-fees bekend gestel.

http://www.netwerk24.com/vermaak/2015-08-27-laurinda-hofmeyr-se-4de-album-hier