Tuis

Laurinda Hofmeyr is ‘n Suid-Afrikaanse musikant en liedjieskrywer in wie se musiek ‘n sterk wêreldmusiek-invloed gehoor kan word. Sy spesialiseer daarin om Afrikaanse poësie te toonset. Aanvanklik het sy sukses behaal met treffers vir kunstenaars soos Laurika Rauch, voor sy self as solokunstenaar haar buiging gemaak het met haar hoogs aangeskrewe “Perd oor die maan” album.

Laurinda Hofmeyr is a South African musician and songwriter making music with a strong world music influence. She specialises in setting Afrikaans poetry to music. Her initial success came through writing hits for artists like Laurika Rauch, before embarking on a solo career with her critically acclaimed ‘Perd oor die maan’ album.